SA mededingendheid:Pandemie g’n verskoning

24 June 2021

Die COVID-19 pandemie kan nie regtig as verskoning gebruik word waarom Suid-Afrika se mededingendheid vanjaar so agteruitgegaan het nie.